BLY HIER

Weg! - - Klassieke Reisplan -

Park­ta­rief Toe­gang kos P120 (R150) of P60 (R75) per kind 8-17 jaar. Voer­tuig: P50 (R63) per dag. Pont Wanneer die ri­vier droog is – of laag – kan jy deur­ry, an­ders moet jy die pont ge­bruik teen P150 (R188) per voer­tuig en P200 (R251) as jy iets sleep (die pont is o­pe­ra­si­o­neel van son­op tot son­on­der). Ver­blyf Dié kamp word deur die SKL-groep be­stuur. Kamp kos R250 per vol­was­se­ne; R125 per kind 8-17 jaar; R60 5-7 jaar en gra­tis vir kleintjies; 10 staan­plek­ke on­der ka­meel­do­rings. Ge­meen­skap­li­ke bad­ka­mers. Bring drink­wa­ter. GPS S20.45577 E24.51687 00 267 686 5365; re­ser­va­ti­ons@skl­camps.co.bw; skl­camps.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.