DAG 9 NX­AI­PAN NA WOODLANDS S­TOP OVER

Weg! - - Klassieke Reisplan -

Jy bos­ra­dar gaan nou so fyn in­ge­stel wees dat dit ’n skok vir die sin­tuie gaan wees om skie­lik in die “be­si­ge” dorp Na­ta aan te kom. Maak daar tenk vol en druk deur na Woodlands S­top Over net noord van Fran­cistown. (Sien dag 9 van die 4x2-roe­te vir Woodlands se in­lig­ting.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.