’n Reënboog van by­vre­ters

B­ren­don C­re­mer, Suid-A­fri­ka

Weg! - - Mense Se Lense -

B­ren­don het een aand op die oe­wer van die Zam­be­si­ri­vier in Na­mi­bië ge­sien hoe meer as ’n dui­send rooi­bors­by­vre­ters te­rug­keer na waar hul­le nes­maak. Dit was die broei­sei­soen en die vo­ëls het in ’n war­rel­swerm by­een­ge­kom.

B­ren­don het die groot prys – A­fri­ka-na­tuur­fo­to­graaf van die Jaar – ge­wen vir sy por­te­feul­je van 10 foto’s waar­uit dié een ook kom.

Ni­kon D810; 24-70 mm-lens; slui­ter­spoed 1/200ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f11; ISO 640. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.