Ten­ta­kel-spek­ta­kel

Geo Cloe­te, Suid-A­fri­ka

Weg! - - Mense Se Lense -

Geo het al voor­heen ’n groot klomp jel­lie­vis­se ge­sien toe hy naby Hout­baai in Kaap­stad ge­duik het, maar dié slag was die ge­tal­le ver­stom­mend. “Die rit­mie­se sa­me­trek­kings van hul­le klok­ke het my vas­ge­na­el ge­hou. Hul­le het ’n storm los­ge­dans,” sê hy. En dit was ook nie net een ko­lom nie – daar was ver­skil­len­de sul­ke by­een­koms­te reg rond­om hom!

Boksjel­lie­vis­se is be­kend daar­voor dat hul­le in groe­pe by­me­kaar­kom om te paar, maar sul­ke groot groe­pe is on­ge­woon. Dit wys daar is nog baie wat ons nie weet oor die le­we in die see nie.

Geo se foto het met die lou­e­re weg­ge­stap in die ka­te­go­rie A­fri­ka ter See en hy het ook Foto van die Jaar hier­mee los­ge­slaan.

Ni­kon D300; 10-17 mm-lens; slui­ter­spoed 1/160ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f14; ISO 200. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.