• • • • • • •

Weg! - - Vlaggie -

Vlug­te in e­ko­no­mie­se klas (lug­ha­we­be­las­ting in­ge­sluit) 9 nag­te se ver­blyf in Ca­mi­no-her­ber­ge Daag­lik­se ver­voer van jou rug­sak na die oor­nag­ver­blyf 3 aand­e­tes (soos op die program aan­ge­dui) 2 stads­toe­re (soos op die program aan­ge­dui) ’n Ca­mi­no-pas­poort en vi­sum­brief Groeps­ver­se­ke­ring

S­chen­gen-vi­sum. Ma­ties Tra­vel is be­reid om jou met die re­ë­lings te help, maar jy moet die on­kos­te daar­van dra.

Ont­by­te en e­tes langs die pad (’n mens eet meest­al straat­kos op die Ca­mi­no). Aand­e­tes, soos aan­ge­dui. Per­soon­li­ke uit­ga­wes soos op­roe­pe, was­goed en dran­kies. Plaas­li­ke bus­ver­voer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.