KARIEN KRÜGER van P­re­to­ria skryf:

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ek het dié twee pof­ad­ders in die K­gala­ga­di-oor­grens­park af­ge­neem. Ek het aan­vank­lik ge­dink hul­le ba­klei, maar la­ter het ie­mand my ver­tel hul­le doen ’n soort pa­rings­dans? Die slang­ken­ner JOHAN MARAIS ant­woord: Karien is reg – dis twee man­ne­tjies wat ba­klei. Dis ’n soort stoei­e­ry waar die sterk man­ne­tjie die swak­ker een grond toe pro­beer druk. Die wen­ner kry die wy­fie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.