TREK ROSCOE 8

Weg! - - Advertensie-artikel -

Die Roscoe is ’n taai fiets met skok­bre­kers voor, breë 2,8 duim-ban­de en ’n 120 mm-ve­ring­vurk. Dis soos ’n kruis tus­sen ’n XC-fiets (vir veld­ry of cross coun­try) en ’n vet fiets (’n fiets met breë ban­de, vir men­se wat daar­van hou om te ry waar geen paaie is nie) en een van die op­sies op die mark wat die bes­te waar­de vir geld bied.

Klip­pe en wor­tels ver­loor hul­le byt on­der so­veel lug en jy kan ’n heel­wat la­er band­druk ge­bruik om be­ter vas­trap­plek te kry. Die al­looi­raam is son­der fie­ter­ja­sies en die rat­stel­sel is 11 spoe­dSRAM NX. (Dit het net een ket­ting­ring voor en 11 rat­te ag­ter. Net­jies en een­vou­dig.) Dit het selfs ’n drop­per­sit­plek so­dat ’n mens die saal­hoog­te in die ry kan ver­stel en la­er sit wan­neer din­ge rof raak.

R18 700 by trek­bi­kes.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.