WAAR EET EK?

Weg! - - Williston Dorp Van Die Maand -

Man­na (Lut­zstraat; 053 391 3000) is dié re­stau­rant op die dorp. S­mul aan Ka­roodis­se soos lam­sken­kels (R155). Die ge­reg­te het na­me uit die om­ge­wing: sing­kop, jak­kalsto­ren, knap­se­kê­rel...

Die Ark be­dien ook e­tes rond­om ’n ge­meen­skap­li­ke ta­fel. El­ma­rie kook el­ke aand iets an­ders – R150 p.p., met na­ge­reg (be­spreek vooraf by 053 3913 659).

En Op­pie-Hoek (van Lutz- en Mul­der­straat) is ge­rief­lik vir ’n vin­ni­ge jaf­fel (ge­maak met Ok­ki De­li se skaap­vleis­pat­ties) en ’n lek­ker melk­skom­mel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.