IZA EN BEN SE 5 GUNSTELINGPLEKKE

Weg! - - Oos-afrika Reis -

1 MAAS­AI MARANASIONALE RE­SER­VAAT, KE­NIA. Dit was ’n be­le­we­nis om die mi­gra­sie te kon sien!

2 MUR­CHI­SON FALLSNASIONALE PARK, U­GAN­DA. Ons het ’n boot­vaart ge­doen op die Nyl, die skaars skoen­be­k­ooi­e­vaar ge­sien en Nyl­baars ge­vang.

3 RUS­HA­GA, BWINDINASIONALE PARK, U­GAN­DA. Die berg­go­ril­las!

4 JINJA, U­GAN­DA. Hier kon ons rus­tig raak op die oe­wers van die Nyl.

5 NAMBWA-KAMP­TER­REIN, CAPRIVISTROOK, NA­MI­BIË. Dis ’n moet op al ons toe­re: om langs die K­wan­do­ri­vier te kamp tus­sen die o­li­fan­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.