THULE EASYFOLD XT 3

Weg! - - Fietse Toerusting -

Hier­die kar­wei­er vou op so­dat dit nie veel gro­ter as ’n piek­niek­ta­fel is nie en jy kan dit rond­sleep soos ’n wie­le­tjie­stas. Bê­re dit teen die muur van jou ga­ra­ge en ver­geet daar­van tot jou vol­gen­de a­von­tuur.

Dis kin­der­spe­le­tjies om dit oop te vou en op die sleep­stang te mon­teer, en om die fiet­se op te laai. (Met ge­noeg ruim­te tus­sen die fiet­se en ek­stra­lang wiel­ka­bels kan jy e­nig­iets ver­voer van drie kin­der­fiet­se tot drie vet fiet­se en als tus­sen­in.) Jy kan steeds by die kat­te­bak uit­kom as die fiet­se bo-op is – jy kan­tel die he­le be­sig­heid uit die pad uit met ’n voet­pe­daal.

Dis Thule-een­voud op sy bes­te... die e­nig­ste na­deel is die prys. As jy be­reid is om jou kar­wei­er op jou ga­ra­ge se dak­bal­ke te bê­re, is die goed­ko­per Ve­loCom­pact-reeks ’n goeie op­sie – dit werk die­self­de, maar kan nie op­vou nie. Of kyk na een van die han­grak­ke.

R17 000 by Thule-win­kels; thule.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.