DRA­KENS­BERG, RHODES TOT WILDEKUS

Weg! - - Wiele -

Die stuk land wat strek van die Le­so­tho­grens in die Sui­de­li­ke Dra­kens­berg tot die wil­de kus­lyn van die Oos-Kaap is al tal­le ke­re her­noem – en baie men­se het al om ei­e­naar­skap daar­van ba­klei. Kom saam met Weg en ont­dek dié mooi ge­bied, wat ook ryk is aan ge­skie­de­nis. Die reis neem ons van Rhodes na die Trans­kei­se Wildekus.

WAN­NEER?

9-15 Maart 2019

HOE LANK IS DIE TOER?

7 dae, 6 nag­te

HOE­VEEL KOS DIT?

*R14 089 p.p. wat deel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.