VO­ËLS

ROBERTS 7 MULTIMEDIA BIRDS OF SOUTH A­FRI­CA

Weg! - - Advertensie-artikel -

Roberts se app lyk dalk nie so in­druk­wek­kend op ’n kof­fie­ta­fel soos die ta­maai Roberts 7-har­de­band­uit­ga­we nie, maar dis aan­sien­lik goed­ko­per. Dit be­spreek 968 vo­ël­spe­sies in de­tail en het in­ter­ak­tie­we funk­sies soos ’n vo­ël­lys, vo­ël­sang­op­na­mes en GPS-kaar­te. Teen 1 GB is dit ’n e­nor­me app en jy sal dalk jou MP3-mu­siek­ver­sa­me­ling moet snoei om plek te maak.

PRYS R500

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.