Weg!

LEER BY ANDER REISIGERS

-

’n Hand vol Weg- lesers wat onlangs wyd deur Afrika gereis het, het gehelp met die navorsing van hierdie artikel.

Hugo en Caro Minnaar, Julie Osborne-Tame en Steve Bullen het hulle wenke gedeel oor die beste kampplekke langs die roete. Lees hulle breedvoeri­ge blogs (en Instagram-profiele) vir nog inligting.

Hugo & Caro twomonkeys.in; IG @twomonkeys.in Steve bluemonkey­travels. com; IG @bluemonkey­travels Julie campingafr­ica.co

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa