Weg!

‘Vat nog ’n kiekie...’

-

Nadat hulle aanvanklik terughoude­nd was, het van die stamlede Scott later toegelaat om ’n paar portretfot­o’s te neem. Hulle het gelag en vir hom beduie om nog te neem. Die Datoga is goeie vakmanne en maak juwele en toerusting van allerhande metale.

HOE? Canon 5D Mk. III; Canon 100-400 mmlens, sluiterspo­ed 1/750ste van ’n sekonde; lensopenin­g f5.6; ISO 5 000. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa