Weg!

Neem beter foto’s saam met ons! 31 MEI-13 JUNIE 2019 15-25 MAART 2019 14-24 JULIE 2019

-

Kom doen in 2019 fototoere saam met

Weg en Mpafa Travel, beleef die beste wat Suider-Afrika bied en verbeter jou fotoneemva­ardighede. Ons besoek die Okavangode­lta, klim duine in die Namib, ry die agterpaaie van die Karoo en verken

Zimbabwe se wilde kant. Die toerleier is ’n ervare gids en ’n profession­ele fotograaf toer saam. Leer jou meer oor jou kamera en hoe om

beter foto’s te neem.

NAMIBIË

Op hierdie 14 dae lange toer sien jy van Namibië se hoogtepunt­e, onder meer die wilde perde van Aus, Kolmanskop, die duine by Sossusvlei, Swakopmund, Spitzkoppe en Etosha- nasionale park. Die toer begin by Lüderitz en loop al die pad tot in Etosha – met heelwat ideale plekke vir klassieke foto’s tussenin!

WANNEER?

HOE LANK IS DIE TOER?

14 dae, 13 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R20 450 per persoon (formele verblyf in tente)

TRANS-BOTSWANA

Die toer begin in SentraalBo­tswana by Kubu-eiland op die Makgadikga­dipanne en eindig by Kasane/Chobe in die noorde ná ons tot in Namibië se Zambesistr­eek (voorheen die Caprivistr­ook) en by die Zambesiriv­ier en die Victoriawa­terval gaan draai het.

WANNEER?

HOE LANK IS DIE TOER?

11 dae, 10 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R15 750 per persoon (verblyf in tente)

 ??  ?? MAAK 2019 ’NJAAR VAN NUWEPLEKKE
MAAK 2019 ’NJAAR VAN NUWEPLEKKE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa