T­wéé gro­tes te­sa­me

Weg! - - Vooraf -

Daar is net een vol­was­se jag­lui­perd­wy­fie in die Pi­la­nes­berg- na­si­o­na­le park. Haar naam is Rain. In 2016 het sy ’n werp­sel van vier ge­had waar­van drie man­ne­tjies oor­leef het. Hul­le is maar skug­ter en dus sien ’n mens hul­le nie ge­reeld nie.

Ek was ge­luk­kig om dié drie broers by die Mank­we­dam te ge­waar. Een van hul­le wou ken­nis maak met dié re­nos­ter. Die jag­lui­perd het be­sef hy staan nie ’n kans teen die re­nos­ter nie. Na­dat die twee me­kaar ’n ruk­kie uit­ge­kyk het, het die jag­lui­perd om­ge­draai en weer by sy broers aan­ge­sluit.

Dit was nie­te­min ’n spe­si­a­le oom­blik om die in­ter­ak­sie tus­sen twee be­dreig­de spe­sies te sien.

CHRISTA KOEKEMOER, Hart­bees­poort

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.