KRY DIE SLINGSBYKAART

Weg! - - Stap Visrivier -

S­lings­by se Vis­ri­vier­stap­kaart is van on­skat­ba­re waar­de – ve­ral as niemand in jul­le groep die roe­te al ge­stap het nie. Die kort­paaie, ba­kens en moont­li­ke kamp­plek­ke word aan­ge­dui en die af­stand-aan­dui­dings is ook meer ak­ku­raat as die merk­ba­kens wat ’n mens in die ca­nyon te­ë­kom (dié ba­kens word óók op die kaart aan­ge­dui). Die ag­ter­kant van die kaart be­vat die eer­ste ge­de­tail­leer­de ge­o­lo­gie­se kaart van dié oer­land­skap. Prys R190 by s­lings­by-maps. mys­ho­pi­fy.com. Kry die lys van an­der ver­skaf­fers ook hier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.