A­fri­ka op sy bes­te

Weg! - - Inhoud -

Om tot by die Mal­te­se Kruis te s­tap hóórt op elk­een se Se­der­berg­doen­ly­sie. Dis so­wat 7,5 km soon­toe en te­rug van die par­keer­ter­rein na­by D­wars­ri­vier af – jy s­tap teen ’n ge­lei­de­li­ke hel­ling op tot by die rots­for­ma­sie en af­draan­de te­rug tot by jou mo­tor. Dit be­hoort al­te­sa­me so­wat vier uur te vat, met tyd vir ’n piek­niek half­pad in­ge­re­ken. ’n Fo­to van die Kruis op sy eie kan nie eint­lik wys hoe groot dit is nie; daar­om het die fo­to­graaf Bas­son van Zyl sy vrou ge­vra om na­by die ba­sis te staan. As jy fiks en er­va­re is, stoot ver­der­aan tot by S­neeu­berg!

FO­TO BAS­SON VAN ZYL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.