Sê jou sê

Weg! - - Inhoud -

Ek het by die Um­fu­la-land­goed na­by Hoed­spruit ge­kyk hoe ’n ge­spik­kel­de bos­slang ’n groot­grys­skuim­nespad­da ver­or­ber – dit was ’n twee uur lan­ge ver­to­ning!

Hier is ’n dek op die land­goed van waar jy ’n uit­sig het oor die O­li­fants­ri­vier, waar ’n klomp pad­das skuil. Ek het op my maag ge­lê en met ’n 500 mm-lens ge­wag vir die reg­te skoot ter­wyl die son sak.

Dit was ver­re­weg die hoog­te­punt van ons toer van Kaap­stad tot by die Kru­ger­wild­tuin.

HOWARD LANGLEY, Clo­vel­ly >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.