Kyk hier

Weg! - - Inhoud -

E­van Nau­dé, een van Weg se ge­reel­de me­de­wer­kers, was on­langs op va­kan­sie in S­wit­ser­land. Op die fo­to is Mat­ter­horn, waar­skyn­lik een van die mees i­ko­nie­se pie­ke in die Al­pe.

Die spits – 4 478 m bo see­vlak – het berg­klim­mers se­dert die vroeg­ste tye ge­ïn­ti­mi­deer en was die laas­te groot Al­pyn­se piek wat die En­gels­man Ed­ward W­hym­per en sy ge­sel­skap in 1865 aan­ge­pak het. (Met die af­kom het vier van die groep­le­de om­ge­kom.)

Op die fo­to raak die dag­lig net-net aan die spits, waar ’n rots­ag­ti­ge kruin die grens vorm tus­sen S­wit­ser­land en I­ta­lië.

FO­TO E­VAN NAU­DÉ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.