As die son roep

Weg! - - Vooraf Briewe -

Die ar­ti­kel “Dis tyd vir A­fri­ka” in Weg se Au­gus­tus 2018-uit­ga­we oor die paar­tjie wat agt maan­de lank deur A­fri­ka ge­toer het, het my ge­ïn­spi­reer om weer deur my fo­to’s te kyk.

Ek is ’n kra­ni­ge vi­de­o­graaf wat pro­beer om al my a­von­tu­re vas te vang. El­ke keer as ek na my fo­to’s kyk, ont­hou ek hoe ek in daar­die se­kon­de ge­voel het.

Ek het dié fo­to ge­neem op ’n fa­mi­lie­va­kan­sie in die Ri­chmond-om­ge­wing in die Groot-Ka­roo. Ek en my sus­ter, Chris­tel­le, ver­ken al­tyd nu­we plek­ke met ons fiet­se. As ons draad­ka­me­le (fiet­se) ons nie so ver kan kry nie, ge­bruik ons ’n ys­ter­perd (mo­tor­fiets). Toe ek dié fo­to ge­neem het, het dit ge­voel as­of ek tot by die ho­ri­son se voor­stoep kon ry en die son se hand kon skud. Dis een van my guns­te­ling-Ka­roo-to­ne­le.

CHRISTOFF ELS, K­lerks­dorp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.