Ons was ook op die Liem­ba

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek het on­langs Weg se Ok­to­ber 2017-uit­ga­we in ’n wag­ka­mer op­ge­tel en Ba­rend la Gran­ge se brief ge­lees oor hul­le vaart op die MV Liem­ba-veer­boot op die Tan­gan­ji­ka­meer. Ek en my ont­sla­pe vrou het ook op die Liem­ba ge­vaar, in 1960 toe dit nog die SS Liem­ba-stoom­skip was. Ons het ge­werk vir die Oos-A­fri­ka-spoor­weg-en-ha­wens­kor­po­ra­sie en het op daai spe­si­fie­ke toer by­na 4 000 myl (so­wat 6 500 km) ge­reis per stoom­skip, trein en op paaie. Dit het net 60 pond ge­kos vir die twee van ons!

Ons het noord ge­vaar van die dor­pie M­pu­lun­gu in Zam­bië tot op Ki­go­ma in Tan­za­nië. Die Kon­go was mid­de-in ’n oor­log en hon­der­de men­se het in roei­boot­jies oor die meer ge­vlug na Tan­za­nië – par­ty met net hul­le slaap­kle­re aan hul­le lyf.

Toe ons by Ki­go­ma aan­kom, was daar ’n berg ko­per­sta­we op die kaai. Dis in­der­haas uit die Kon­go ge­bring om te keer dat dit in die ver­keer­de han­de be­land. Dit het on­be­waak daar ge­staan.

Ons was die e­nig­ste pas­sas­siers op die veer­boot en is soos ko­nings be­han­del. Die twee men­se op die spys­kaart (in­las) was ver­on­der­stel om ek en my vrou te wees.

RON HOWARD, Ho­wick

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.