En die wen­ner is... hi­ë­na!

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek en my ge­sin het op ’n jong lui­perd met ’n rooi­bok­vangs af­ge­kom in ’n boom suid van die Sa­ta­ra-rus­kamp in die Kru­ger. ’n Paar mi­nu­te la­ter het ons ’n hi­ë­na on­der die boom ge­waar. Dié op­por­tu­nis het vir ’n stuk vleis ge­kerm. Skie­lik het die rooi­bok teen die tak be­gin af­gly. Die lui­perd het die prooi ge­gryp en teen die boom af­ge­hard­loop.

Op die grond het die hi­ë­na nie op hom laat wag nie en ’n ba­klei­e­ry het ge­volg. Ek het dié fo­to net voor die on­der­on­sie ge­neem. Die lui­perd en die hi­ë­na het on­ge­deerd daar­van af­ge­kom. Raai wie het ge­wen? Die hi­ë­na!

JACK STEYL (15), Fransch­hoek Jack se sus­ter, Za­ra (13) het ’n vi­deo van die on­der­on­sie ge­maak. Kyk dit by

you­tu.be/NCHapFl83Pc. – Red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.