Is al­les pluis, my skat?

Weg! - - Vooraf Briewe - STU BOWIE, Cen­tu­ri­on

Ek wou Vo­ël-ei­land by Lam­berts­baai be­soek om mal­gas­se af te neem. Ek hoor toe ’n mens mag eers om 7 vm. in­gaan. In die so­mer­maan­de sit die son dan al hoog in die lug. Ek was be­kom­merd daar­oor om ’n wit on­der­werp in sul­ke “har­de” lug af te neem.

Ek sien toe die vo­ëls is ge­luk­kig eint­lik room­kleu­rig. Dié be­trok­ke og­gend het hul­le die hek­ke ’n bie­tjie vroe­ër oop­ge­maak en kon ek die fo­to neem van twee mal­gas­se wat me­kaar se ve­re pluis. Kyk hoe lek­ker lyk dit dan nou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.