DA­VID DYER

Weg! - - Vooraf Briewe -

van Kaap­stad skryf: Na­dat ek in die Ok­to­ber 2018-uit­ga­we ge­lees het van die leu­kis­tie­se die­re op die V&A-blad het ek dié a­pie in die D­wesa­na­tuur­re­ser­vaat ont­hou. Ek het die a­pie twee keer ge­sien – op twee va­kan­sies. Dis on­ge­loof­lik dat hy oor­leef. Ek sou dink dat die wit kleur hom ’n mak­li­ker tei­ken maak vir roof­die­re?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.