HELP SÓ

Weg! - - Kortliks -

1 SOEK ’N GOGGA

Die mees­te bob­be­jaan­spin­ne­kop­spe­sies bly in ’n ton­nel in die grond van 20 cm tot 30 cm diep, en an­der bly on­der klip­pe.

Kyk by ba­boon­spi­de­rat­las. co.za hoe lyk nog sul­ke o­pe­nin­ge. Die spin­ne­kop­pe kom in ’n ver­skei­den­heid ha­bi­tat­te voor.

Ont­hou Dis on­wet­tig om bob­be­jaan­spin­ne­kop­pe son­der ’n per­mit aan te hou. Moe­nie klip­pe om­keer, ga­te gra­we of die om­ge­wing ver­steur wan­neer jy so ’n spin­ne­kop in ’n re­ser­vaat of park sien nie.

2 NEEM ’N FO­TO

Wees dap­per en neem 1-3 dui­de­li­ke fo­to’s van die spin­ne­kop – die ken­ners het so­veel as moont­lik de­tail no­dig om die spe­sie uit te ken. Neem uit ’n paar hoe­ke, maar die be­lang­rik­ste is reg van bo af, en van die kant af teen ’n hoek van 45°. Pro­beer die fo­to neem met die be­ne uit­ge­sprei en nie op­ge­bon­del nie – die voor­ste be­ne is ver­al be­lang­rik om man­ne­tjies te i­den­ti­fi­seer.

Die pro­jekweb­blad het wen­ke hoe om die spin­ne­kop uit sy gat te lok. Moe­nie die gat oop­gra­we om by die spin­ne­kop uit te kom nie.Die spin­ne­kop kan nie vin­nig ’n nu­we een bou nie en dan is hy of sy uit­ge­le­wer aan die e­le­men­te en roof­die­re.

3 LAAI JOU FO­TO OP

Vul die be­son­der­he­de in op die web­blad. Die da­tum en lig­ging is be­lang­rik (GPS-ko­ör­di­na­te, as jy dit aan­ge­te­ken het, of met be­hulp van die kaart­funk­sie op die blad).

Nog in­lig­ting

ba­boon­spi­de­rat­las.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.