SHONGWENI-KERSMARK, K­WAZU­LU-NA­TAL

Weg! - - Kortliks -

Dié ge­wil­de plaas­mark word deur die loop van die jaar el­ke Sa­ter­dag ge­hou, maar vir die Fees­tyd is hier op vyf dae in De­sem­ber Kers­mark­te – waar die ge­wo­ne plaas­mark ’n Kers­fees­geur kry.

Maak die res van die fa­mi­lie ja­loers op jou Kers­boom met ver­sie­rings uit hand­ge­blaas­de glas – bal­le­tjies, en­gel­tjies en selfs mui­se. Koop vir Pa ’n hand­ge­maak­te leer­gor­del en vir die klein­goed u­nie­ke hout­speel­goed.

Hier is ook stal­le­tjies met eet- en drink­goed en plaas­li­ke kuns­te­naars maak mu­siek.

Die mark is on­der­dak, wat be­te­ken dit sal oop wees on­ge­ag die weer. Dis toe­gank­lik vir rol­stoe­le en hon­de is ook wel­kom. Wan­neer? 15-17, 22 en 29 De­sem­ber (Ja, Kers­fees hou lan­ger hier!). Op Sa­ter­dae (15, 22, 29 De­sem­ber) van 6.30 vm.-1 nm. en op 16 & 17 De­sem­ber van 8 vm.-1 nm. Waar? Plot 45 op die MR551-pad, Shongweni. Nog in­lig­ting shong­we­ni­mar­ket.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.