5 Bom­pas-han­dels­huis

Weg! - - Reis N3-gids -

Net in die vol­gen­de straat­blok van die ho­tel is dié skat­kis. Dis ’n men­gel­moes – van krui­de­niers­wa­re en meu­bels tot mand­jies en kle­re. Raap ’n ou kan­de­laar op, of dalk ’n palm­hand­sak­kie uit die jaar toet.

Waar? Wraggstraat Oop El­ke dag van 9 vm.-5 nm. 058 671 0011; Fa­ce­book Bom­pas Tra­ding

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.