DÍS HOE DIT GE­DOEN WORD

Weg! - - Leser Vertel Suid-amerika -

Ná die eer­ste reis deur Pata­go­nië het ons die Land Ro­ver in Suid-A­me­ri­ka ge­los. Ons was se­dert­dien al twee keer te­rug vir nog rei­se: deur die sen­tra­le An­des­ge­berg­te na Cusco in Pe­ru; en van Cusco af te­rug na Uru­guay deur Bo­li­vië, Para­guay en Bra­si­lië. El­ke reis duur so­wat drie maan­de.

Ons be­plan om vol­gen­de jaar die Pan­ta­nal en A­ma­so­ne­re­ën­woud in Bra­si­lië te ver­ken, as­ook min­der be­ken­de lan­de soos Frans-Gui­a­na, Su­ri­na­me en Gui­a­na.

Lees meer oor ons a­von­tu­re, hoe om jou voer­tuig te ver­skeep en aan te pas vir oor­land­toe­re en al die no­di­ge be­plan­ning by

be­t­ween­2sa­fa­ris.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.