Me­neer S­nor­baard

Val­ter Ber­nar­des­chi, I­ta­lië

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Nuus­kie­ri­ge jong wal­rus­se stel on­der­soek in by die ka­me­ra in die y­si­ge o­se­aan rond­om die Noor­weeg­se ei­land­groep S­val­bard. Val­ter het die wal­rus­se uit sy rub­ber­boot­jie ge­sien en in­ge­spring – met sy ka­me­ra vei­lig voor hom uit­ge­steek met twee een­been­pa­le en ’n vlot.

Hier­die wal­rus­se sal waar­skyn­lik tot 40 jaar oud word. Hul­le soek op die see­bo­dem na kos en ge­bruik hul­le snor­baar­de en snoet om week­die­re soos ga­per­mossels op te spoor. Hul­le is goed aan­ge­pas vir die koue: Hul­le dik vel i­so­leer hul­le en bloed­vloei na die ve­l­op­per­vlak is be­perk.

Val­ter se fo­to is eer­vol ver­meld in die ka­te­go­rie Die­re­por­tret­te.

HOE? So­ny ILCE-7RM2; 28 mm-lens met ’n ul­tra­wye om­ska­ke­laar; slui­ter­spoed 1/800ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f8; ISO 1 250; in ’n Ni­mar II-huls met ’n Ni­ko­nos-af­stand­be­heer en twee Fei­sol-een­po­te. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.