’n Ys­swem­bad

C­ris­to­bal Ser­ra­no, S­pan­je

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Chris­to­bal het dié lug­fo­to van ’n ys­berg in die Er­re­ra-ka­naal in Ant­ark­ti­ka met ’n hom­mel­tuig ge­neem. Die hom­mel­tuig maak min ge­raas en C­ris­to­bal het dit hoog laat vlieg om nie die sla­pen­de krap­vre­ter­rob­be wak­ker te maak nie.

Uit dié per­spek­tief kan ’n mens ’n vlak hart­vor­mi­ge poel in die mid­del van die ys­berg sien – hel­der en blou in ver­ge­ly­king met die diep don­ker o­se­aan reg rond­om.

“Men­se het al pro­beer om die kuns van beeld­hou­werk on­der die knie te kry, maar ys­ber­ge wys ons dat ons nie na­by aan die na­tuur se won­der­li­ke ont­werp kan kom nie,” sê C­ris­to­bal.

Sy fo­to het ge­wen in die ka­te­go­rie K­re­a­tie­we Beel­de.

HOE? DJI P­hantom 4 Pro Plus; 8,8-24 mm-lens; slui­ter­spoed 1/120ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f4.5; ISO 100.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.