Mie­lies met ha­ris­sa­bot­ter

Weg! - - Kos -

Vir 8

Voor­be­rei­tyd 10 mi­nu­te Braai­tyd 10 mi­nu­te

Maak die ha­ris­sa­bot­ter voor die tyd en smeer e­ni­ge ge­braai­de groen­te daar­mee so­dra dit van die ko­le af kom! Dit is ver­al smaak­lik op mie­lies.

Jy be­no­dig

• 8 groen­mie­lies • 150 g bot­ter teen

ka­mer­tem­pe­ra­tuur • 4 eet­le­pels ha­ris­sas­meer • ge­ras­per­de skil en sap van 1 suur­le­moen • 2 eet­le­pels heu­ning • 4 eet­le­pels pie­ter­sie­lie, ge­kap • ge­maal­de see­sout en swart­pe­per na smaak

Só maak jy

1 Plaas die mie­lies in ’n bak, be­dek dit heel­te­mal met kook­wa­ter en laat dit een­kant staan vir 10 mi­nu­te. D­rei­neer en haal die mie­lies uit. Hier­die s­tap kan reeds die dag voor die tyd ge­doen word en die mie­lies kan be­dek in die ys­kas ge­hou word.

2 Meng die bot­ter, ha­ris­sas­meer, suur­le­moen­skil en -sap, die heu­ning en pie­ter­sie­lie saam in ’n bak­kie en geur dit met sout en pe­per na smaak. Hou in die ys­kas tot jy dit no­dig het.

3 Smeer so­wat die helf­te van die ha­ris­sa­bot­ter­meng­sel oor die mie­lies en braai dit vir 10-12 mi­nu­te oor warm ko­le tot plek­plek ge­skroei.

4 Haal die ge­braai­de mie­lies van die roos­ter af en pak dit in ’n groot bak. Smeer die res van die ha­ris­sa­bot­ter aan. Sit dit da­de­lik voor. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.