Ge­braai­de ei­er­vrug

Weg! - - Kos Feestyd - 1

Vir 8

Voor­be­rei­tyd 10 mi­nu­te Braai­tyd 45 mi­nu­te

Ge­braai­de ei­er­vrug is ’n smaak­li­ke by­kos – dit pas ver­al goed by lams­vleis. Sit dit voor met ro­me­ri­ge G­riek­se jo­gurt.

Jy be­no­dig

• 4 mid­del­slag-ei­er­vrug­te • 2 eet­le­pels fyn ko­myn • 1 eet­le­pel ka­neel • 1 eet­le­pel rooi­pe­per • 1 eet­le­pel ge­rook­te pa­pri­ka • 1 eet­le­pel ris­sie­vlok­kies • ¼ kop­pie o­lyf­o­lie • 2 eet­le­pels ta­ma­tie­pas­ta • ge­maal­de see­sout en swart­pe­per na smaak

Só maak jy

Sny die ei­er­vrug­te in die leng­te mid­del­deur. Sny met ’n skerp groen­te­mes­sie ’n paar vlak ke­pies in die vleis van die ei­er­vrug om die ma­ri­na­de kans te gee om in te trek. Wees ver­sig­tig – moe­nie te diep te sny nie!

2 Meng al die o­ri­ge be­stand­de­le vir die ma­ri­na­de.

3 Kry die ke­tel­braai ge­reed met ma­ti­ge warm ko­le vir die in­di­rek­te braai­me­to­de. Krap die ko­le na die kan­te so­dat die kol in die mid­del oop is.

4 Pak die ei­er­vrug­hal­wes met die skil na on­der in die mid­del van die roos­ter. Be­druip die ge­sny­de vleis­kant van die ei­er­vrug­hal­wes met on­ge­veer ¾ van die ma­ri­na­de – ge­bruik ’n tee­le­pel.

5 Maak die ke­tel­braai se dek­sel toe en bak die ei­er­vrug­te vir 30-45 mi­nu­te of tot­dat die vleis murg­sag is. Dis heel­te­mal in or­de dat die vel van die ei­er­vrug uit­ein­de­lik swart brand, maar hou ’n oog dat die hit­te nie te hoog is nie. Dit moe­nie ver­kool nie. Be­druip dit weer met die oor­bly­wen­de ma­ri­na­de net voor­dat jy die ei­er­vrug af­haal. Laat elk­een sy ei­er­vrug met die le­pel uit die skil eet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.