Hout­stel­te

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Hou die kin­ders be­sig (en ak­tief) met dié ou­tyd­se stel­te. Dit word van den­ne­hout ge­maak en is be­skik­baar in twee groot­tes: 15 cm-trap­hoog­te vir jon­ger kin­ders en 30 cm vir ou­er kin­ders en vol­was­se­nes. Om op stel­te te loop is pret én dit ver­be­ter jou ba­lans, maag­spie­re en ko­ör­di­na­sie. Va­n­af R250 by 082 437 5158; ba­lan­ce­bo­[email protected]­look.com

MARIJCKE DODDSteks­re­dak­teur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.