Kind­le Pa­per­w­hi­te

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Al ooit pro­beer om meer as een boek in jou ba­ga­sie te prop ter­wyl jy eint­lik meer skoe­ne en kle­re moet in­pak? Ek kan li­ries raak oor die ge­voel van ’n rég­te boek in my han­de soos e­nig­ie­mand an­ders, maar dis moei­lik om te stry met die ge­rief van ’n bi­bli­o­teek in jou rug­sak. Dié Kind­le is kom­pak en sy bat­te­ry hou tot ’n week, maar sy bes­te ei­en­skap is die “e-ink”-s­kerm: Dit lyk nes die woor­de op ’n ge­druk­te blad­sy. R2 700 by ta­ke­a­lot.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.