Fu­ji­film In­stax Mi­ni 9-ka­me­ra

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Ge­druk­te fo­to’s is dees­dae so skaars soos hoen­der­tan­de. Maar daar is iets aan ’n reg­te kie­kie in jou hand wat ’n mens een­vou­dig nie di­gi­taal kan na­maak nie. Hier­die ka­me­ra is ’n mak­li­ke ma­nier om ’n bie­tjie “ou­tyds” te wees. Nes die Po­la­roid-ka­me­ras van ouds kan jy ’n fo­to neem en dit da­de­lik druk – ’n fo­to so groot soos ’n kre­diet­kaart.

Dit ge­bruik In­stax Mi­ni-film, wat duur is (so­wat R300 vir 20 fo­to’s). Jy gaan dus mooi moet dink voor­dat jy die knop­pie druk – wat eint­lik nog­al lek­ker is om­dat dit jou dwing om kre­a­tief te wees. Vang jou vol­gen­de a­von­tuur só vas. R1 090 by ta­ke­a­lot.com

MARCELLE VAN NIEKERKwe­bre­dak­teur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.