Hi-Tec Eu­ro­t­rek Li­te WP-stap­ste­wels

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Ek sit in ’n kan­toor saam met ’n paar ve­te­raan­stap­pers... en ek skaam my vir die muur­bal­skoe­ne waar­mee ek s­tap. Ek het vroe­ër van­jaar twee keer ge­val op ’n af­draan­de in die Se­der­berg en al twee keer by­na ’n en­kel ge­swik; ek dink dus dis tyd dat ek ’n or­dent­li­ke paar ste­wels op my Kers­ly­sie sit. Ek sal be­slis meer stap­toe­re doen in dié wa­ter­dig­te paar van Hi-Tec.

R1 200 by hi-tec.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.