MSR Poc­ket Roc­ket-sto­fie

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

’n Kamp­sto­fie, is ’n kamp­sto­fie, is ’n kamp­sto­fie, of hoe? Nie heel­te­mal nie. Dié een van MSR is op my Kers­ly­sie on­der meer om­dat dit lig is (so­wat 85 g son­der die gas­bom­me­tjie) en goed werk (hul­le sê dit kan ’n li­ter wa­ter bin­ne 31/2 mi­nu­te kook).

Ek hou ver­al van hoe mak­lik die sto­fie­deel van die gas­bom­me­tjie af­skroef, op­vou en in ’n net­jie­se plas­tiek­hou­er­tjie pas. E­nig­een wat al pro­beer het om ’n ou­tyd­se sto­fie-en-gas­bot­tel­tjie sáám in ’n vol rug­sak te stop sal weet hoe nut­tig dit is. R650 by ca­peu­ni­on­mart.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.