Hon­de­red­dings­baad­jie

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

As Oor­tjies nie so ’n kra­ni­ge swem­mer is nie, maar jy wil hom steeds by jou wa­ter­sport in­sluit, sal hier­die hon­de­red­dings­baad­jie hom vei­lig hou. Daar is ’n ver­skei­den­heid groot­tes vir hon­de van 7-40 kg; jy kan selfs ’n piep­klein baad­jie kry vir ’n hand­sak­woef.

Die baad­jie word van skuim­stof ge­maak wat goed dryf. Daar’s ’n hand­vat­sel waar­aan jy hom vin­nig kan op­lig, en ’n sterk D-ring waar­aan jy hom kan vas­maak as die see rof is. Va­n­af R710 by

LYNNE FRASERkuns­hoof

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.