Surf Yo­gis-son­brandroom

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

As jy steeds nag­mer­ries kry oor die taai sink­salf wat jou ou­ers oor jou wan­ge en neus ge­smeer het, pro­beer dié sag­te son­brandroom. Dit word van na­tuur­li­ke be­stand­de­le ge­maak, in­slui­tend sjo­ko­la­de, by­e­was, sin­kok­sied en klap­per­o­lie. Dis blyk­baar selfs eet­baar... R300 vir ’n 60 g-hou­er by

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.