BlackRa­pid Back­pack B­re­at­he­ka­me­ra­band

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Dié slim ka­me­ra­band klik aan jou rug­s­ak­strop­pe vas en kop­pel aan jou ka­me­ra se drie­poot­skroef­plek met ’n ver­bin­ding­stuk. bin­ding­stuk. As jy jou ka­me­ra na jou oog lig, gly dit son­der moei­te oei­te aan die ny­lon­band. Jy kan stel hoe hoog jou ka­me­ra gly en waar dit moet hang wan­neer jy nie be­sig is om fo­to’s te neem nie. R995 by orms­di­rect.co.za

SHELLEY CHRISTIANSfo­to­re­dak­teur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.