Le­at­her­man Re­bar

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Die reeks Le­at­her­man-pro­duk­te is lánk. Een van dié pro­duk­te is die Re­bar, wat die reg­te ba­lans tus­sen prys en bruik­baar­heid het. Hier­die tang het nie ’n goed­koop skar­nier nie en die draad­knip­per­deel kan ver­vang word as dit met die ver­loop van tyd min­der goed be­gin werk.

Die an­der 16 ge­reed­skap­stuk­ke vou al­mal net­jies weg en die he­le ding is ge­maak van lig­te vlek­vrye staal wat boon­op koe­ël­be­stand is. R1 250 by a­we­so­me­tools.co.za

JON MINSTERtoe­rus­ting­man

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.