In­do­la-hemp

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Jy kán lief wees vir fiets­ry son­der om ’n kas vol Ly­cra-kle­re te hê. In­do­la is in Wood­stock, Kaap­stad, ge­ba­seer en maak ge­hal­te­fiets­ry­kle­re soos dié hemp. Dit klou nie aan jou boep vas nie, dit hou jou koel, en dit lyk goed ge­noeg om kan­toor toe te dra. ’n Mens kry vier kleu­re met ver­skil­len­de shweshwe­pa­tro­ne in ’n mans- én vrou­e­snit. R967 by in­do­la.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.