Ti­le Ma­te

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

As jy e­nig­sins soos ek is, ken jy dié frus­tre­ren­de prent­jie maar te goed: Jy keer die huis om op soek na jou mo­tor­sleu­tels ter­wyl die res van die ge­sin on­ge­dul­dig in die op­rit staan en wag. Jy het ’n Ti­le Ma­te no­dig!

Jy maak dié te­ël­tjie vas aan jou sleu­tel (of aan e­nig­iets an­ders wat jy ge­reeld ver­lê). Die sleu­tel gesels met jou foon deur mid­del van Blu­e­tooth en as dit bin­ne so­wat 30 m van jou af is, sal dit ’n har­de deun­tjie speel wan­neer jy daar­voor soek met die app. Dit werk ook an­ders­om: Jy kan die Ti­le Ma­te twee keer druk om jou foon te laat lui. Ja, selfs al is die klank nie aan­ge­ska­kel nie. R400 by ta­ke­a­lot.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.