HOE LANK IS DIE TOER?

Weg! - - Wiele -

11 dae; 10 nag­te (tent­ver­blyf)

KOS­TE?

R12 990 (BTW uit­ge­sluit) per vol­was­se­ne; kin­ders jon­ger as 10 be­taal half­prys

TOERDATUMS

18-28 Maart 2019 13-23 A­pril 2019 15-25 Ju­ne 2019 29 Au­gus­tus-8 Sep­tem­ber 2019

IN­GE­SLUIT IN DIE TOER­KOS­TE

• Al­le kamp­ta­rie­we • Al­le park­toe­gangs­ta­rie­we • Al­le ge­ad­ver­teer­de ak­ti­wi­tei­te • Ten­te, breek­wa­re en eet­ge­rei • Drie e­tes per dag, plus kof­fie en tee in die kamp

WAT JY MOET BRING

• Jou voer­tuig en brand­stof (oor­grens­ta­rie­we en pad­be­las­ting is vir jou eie re­ke­ning) • Jou eie ma­tras en/of kamp­bed en slaap­sak­ke en kus­sings • Kamp­stoe­le • Dran­kies en peu­sel­hap­pies • Me­die­se nood- en ont­rui­mings­ver­se­ke­ring

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.