BLY HIER

Weg! - - Dorp L’agulhas & Struisbaai -

A­gul­has Heig­hts

Dié drie ou­li­ke self­sorg­kot­hui­se sit hoog teen Sand­berg met mooi uit­sig­te oor die vuur­to­ring en die see. Hul­le is nie te na aan me­kaar nie; dus het jy da­rem pri­vaat­heid. Kos­te Va­n­af R1 250 p.n. vir 4 men­se Waar? High Le­vel­straat 16 074 351 3879; a­gul­has­heig­hts.word­press.com

O­ce­an Hou­se B&B

Hier­die vyf keu­ri­ge en sui­te-dub­bel­ka­mers (in die ei­e­naars se huis) lyk as­of dit uit ’n de­kor­tyd­skrif kom.

Die gas­te­huis sit teen­aan die see en die boon­ste ka­mers het uit­sig­te oor die wa­ter. Kos­te Va­n­af R990 p.n., ont­byt in­ge­sluit. Waar? Hoof­straat 4 028 435 6166; a­gul­ha­so­ce­an­hou­se.co.za

Mer­maid-gas­te­huis

Dié plek op S­truis­baai is soos ’n fie­ter­ja­sie­lo­se lod­ge. Daar’s agt en sui­te-dub­bel­ka­mers waar­van die boon­ste ses ’n see-uit­sig het. El­ke ka­mer het ’n skeeps­te­ma, en jy’s sta­p­af­stand van die strand. Kos­te Va­n­af R1 350 p.n., ont­byt in­ge­sluit. Waar? Pro­te­astraat 8 079 778 2685; mer­maid­guest­hou­se.com

Cape A­gul­has Backpackers

Dié plek is ruim en skoon met ’n mooi tuin en ho­pe ka­rak­ter. Kos­te Die slaap­sa­le het slaap­plek vir tus­sen 4 en 8 men­se teen R180 p.p; dub­bel­ka­mers met ’n ge­meen­skap­li­ke bad­ka­mer kos R450 p.p., en en sui­te-dub­bel­ka­mers R500 p.p.

Waar? Hoek van Hoof- en Dui­ker­straat 082 372 3354; ca­pe­a­gul­has­back­pac­kers.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.