BLY VEI­LIG WAN­NEER JY S­TAP, FIETS­RY OF KAMP

Weg! - - Dorp L’agulhas & Struisbaai -

• Wees al­tyd be­dag op die moont­lik­heid van veld­bran­de. • Wees be­wus van jou om­ge­wing. • Maak se­ker jou sel­foon­bat­te­ry is ge­laai en hou die plaas­li­ke nood­diens­te se kon­tak­nom­mers daar­op voor jy dit bui­te waag. • Sê al­tyd vir ie­mand waar jy gaan s­tap, fiets­ry of kamp, en wan­neer hul­le jou kan te­rug­ver­wag. • Maak se­ker jy kry die no­di­ge per­mit vir die ge­bied wat jy wil be­soek. • Moet nooit vuur­maak bui­te ’n toe­ge­we­se plek nie. • In­dien jy deur ’n brand vas­ge­keer word: Bly wind­op van die vlam­me en pro­beer ont­snap deur ’n ge­bied met yl groen plan­te­groei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.