Doen­ly­sie vir grond­ei­e­naars, gas­te­pla­se, boscha­lets, en­so­voorts

Weg! - - Dorp L’agulhas & Struisbaai -

Voor die brand­sei­soen

• Ver­min­der brand­stof op jou grens­lyn (soos stom­pe, bla­re en den­ne­naal­de). • Gee spe­si­fie­ke aan­dag aan die be­stuur van brand­stof­la­ding in ge­bie­de teen hel­lings. (’n Vuur brand vin­ni­ger op­draand as af­draand.) • Maak brand­stro­ke wat aan jou ei­en­dom grens.

Ge­bou-in­stand­hou­ding

• Ver­wy­der bla­re en rom­mel uit geu­te. • Ver­wy­der vlam­ba­re en droë plan­te­groei van on­der dek­ke. • Maak se­ker dat tuin­slan­ge lank ge­noeg is om al die kan­te van die huis by te kom. • Ver­wy­der boom­tak­ke wat bo-oor e­ni­ge ge­bou hang.

Tuin-in­stand­hou­ding

• Sny lang gras en kreu­pel­bos. • Ver­wy­der dooie en droë tak­ke van bo­me.

Vee

• Be­rei de­le voor met min­der brand­ge­va­re (en hou dit in stand) so­dat jy vee daar­heen kan skuif ty­dens ’n brand.

In die brand­sei­soen

Vroeë waar­sku­wing­stel­sels

• Wees be­wus van wat­ter weers­toe­stan­de in jou ge­bied ge­as­so­si­eer word met hoë brand­ge­vaar (tem­pe­ra­tuur, windspoed en -rig­ting en re­la­tie­we hu­mi­di­teit). • Wees be­wus van die daag­lik­se brand­ge­vaar­gra­de­ring in die brand­sei­soen. • Weet wat­ter ra­di­o­sta­sie nuus oor veld­bran­de sal ver­sprei.

Kom­mu­ni­ka­sie

• Stel ’n lys met nood­nom­mers saam. • Maak se­ker die brand­weer kan jou ei­en­dom mak­lik op­spoor.

Ge­boue en tui­ne

• Ver­wy­der vlam­ba­re ma­te­ri­aal soos hout­ho­pe wat na­by ge­boue is. • Bê­re pe­trol en verf op een plek weg van die huis af. • Hou gras­per­ke kort en groen. • Sny gras en an­der plan­te­groei on­der bo­me. • Ver­wy­der dooie bla­re en droë plan­te­groei en vul­lis uit jou tuin.

Toerusting

• Bê­re vuur­sla­ners, har­ke, gra­we, em­mers, tuin­slan­ge en mop­pe op een plek waar­by jy mak­lik kan uit­kom. • Gaan pom­pe op ’n daag­lik­se ba­sis na.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.