Dis mos ’n wit­leeu!

Weg! - - Vooraf -

Ek is be­voor­reg om my he­le le­we lank min­stens een keer per jaar Kru­ger toe te gaan. Ek het al baie die­re op my le­wens­ly­sie af­ge­merk: ’n A­fri­kaan­se si­vet­kat, ’n lui­perd­wy­fie met t­wee wel­pies en selfs ’n E­gip­tie­se aas­vo­ël.

’n Dier wat my eg­ter bly ont­wyk, is die wit­leeu­man­ne­tjie van die S­his­han­gaan-trop wat hou in die Sin­gi­ta-kon­ses­sie­ge­bied oos van die Sa­ta­ra-rus­kamp.

Wel, in Ok­to­ber ver­le­de jaar het ons hom ge­sien! Ons was die e­nig­ste voer­tuig langs die S100 toe hy en sy broer op­staan uit die koel­te en oor die pad s­tap.

Ons het la­ter ge­hoor dat ’n an­der leeu­man­ne­tjie pro­beer het om hom en sy broer uit die trop te dryf ’n week voor ons be­soek. Die t­wee broers het ’n he­le paar seer­plek­ke ge­had. Ons het hom ’n paar keer ge­waar, ook saam met sy trop. Dit het ge­lyk as­of die seer­plek­ke op sy rug vin­nig ge­sond word.

CEEJEE PRETORIUS, Gro­blers­dal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.