Nag, A­pie

Weg! - - Vooraf -

Ons het pas te­rug­ge­kom van ’n heer­li­ke va­kan­sie in die Mar­lot­h­park langs die Krugerwildtuin. By die huis waar­in ons ge­bly het, is ’n nes­maak­boks vir nag­a­pies. Daar bly drie vol­was­se a­pies en t­wee klein­tjies. Die gro­tes het hul­le nie veel aan ons teen­woor­dig­heid ge­steur nie.

Die vol­was­se a­pies sou el­ke aand bos-in ver­dwyn en so­wat t­wee uur la­ter te­rug­keer na die boks en dan te voor­skyn kom met die klein­tjies in hul­le bek.

TONY JAMES, Jo­han­nes­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.